Registrasies Gesluit

Registrasies vir die BlitsBrein Algemene Kenniskompetisie 2020 is nou gesluit.

Die kompetisie vind plaas op Vrydag, 10 Julie, om 14:00.

Om na die kompetisie-weblad te gaan, klik hier.

Baie dankie vir jou deelname!

Die BlitsBrein 2020 span.